words with freq=1 |
# of sentences |
percentage |
Sample sentence |
1 |
3057 |
22.2765 |
“1991 was ‘n baie goeie jaar en ons was goed op dreef indien Suid-Afrika toegelaat sou word om weer internasionaal deel te neem,” onthou Zelda. |
2 |
1804 |
13.1458 |
Aandete was deur die Alumnikantoor geborg. |
3 |
965 |
7.0320 |
Aan al my vriende en familie in die Vaal-area, wees asseblief bitter versigtig in die omgewing van Habby & Lace. |
4 |
440 |
3.2063 |
Affies se eerstes het egter op die laaste dag klippe gekou teen Hoërskool Outeniqua en hulle moes alles uithaal om uiteindelik as oorwinnaars uit die stryd te tree. |
5 |
202 |
1.4720 |
“Aan my hele oorplantingspan en verpleegpersoneel by Wits Donald Gordon Medical Centre, Drs R Brits, M Schamm, V van der Schyff en A Beeton en die hele span, dankie vir die tweede kans om te lewe,” het Botha in ‘n brief gesê. |
6 |
102 |
0.7433 |
Agter is Shian Chimmy van Winkel, Melinda Els (drie goud), CJ Fourie (goud en brons), RJ Fourie (goud), Kenneth Golden (brons), Sempai Maxy van Winkel (silwer) en Carissa Botha (goud). |
7 |
55 |
0.4008 |
Agter van links is Xander vd Walt (afrigter), Anton van Dam, La Morgane Massyn (k), Jayden Janse van Rensburg, Burger van Heerden, Ruben van der Merwe (o/k), Anro Labuschagne, Johan Fivas, Wian Botha en Walter Berrington (afrigter). |
8 |
25 |
0.1822 |
Bekendes wat deur die loop van die feesdae op die kuierverhoë gaan optree, is onder andere Burgerd Botha, Caroline Grace, Ghapi, Jakkie Louw, Jan Bloukaas, Jennifer Zamudio, Martin Bester, Pieter Koen, Pieter Smith en Wolwe-Dans. |
9 |
10 |
0.0729 |
Die opgekikkerde H1-bus se voorkoms is netjies reggetrek en met die herontwerpte vooraansig met nuwe hoofligte en heelwat ekstra chroomafwerking, trek die bussie behoorlik aandag onder die stylbewuste petrolkoppe onder ons. |
10 |
3 |
0.0219 |
Ander soogdiere wat in die reservaat voorkom is rooijakkalse, tierboskatte, krimpvarkies, silwervosse (cape fox), klein boksoorte soos duikers en rietbokke. |
11 |
2 |
0.0146 |
Liedjies wat geensins enige bekendstelling verg nie, is treffers soos “Hokaai Stoppie Lorrie, Dis Verby, Jessica, Hier binne klop ‘n Boerehart, Angel-face, You’re my everything, Vir ewig jonk, Uitbasuin, Hier teen jou lyf” ensovoorts. |
12 |
1 |
0.0073 |
Jan Keizer en Anny Schilder het tydens die 70’s en 80’s Afrikaanse harte verower met van hul grootste treffers soos “Yeppa”, “Tonight”, “Wheels on Fire”, “Le Legionnaire”, “Waltzing Maria” en “Mon Amour”. |
13 |
1 |
0.0073 |
Die konserttoer in die sprokiesagtige sneeuwit Europa sluit die volgende stede in – Budaperst en Veszprém (Hongarye), Wenen (Oostenryk), Ceské Budejovice (Tjeggiese Republiek), Frankfurt (Duitsland), Groesbbeek (Nederland) en Bratislava (Slovakië). |
14 |
1 |
0.0073 |
Die witwyn was die Blanc de Blanc, ‘n mediumswaar versnit van Chenin Blanc en Sauvignon Blanc en die ongewone Noir de Noir-versnit van Pinotage, Cinsault and Petit Verdot, ‘n rooiwyn met fluweelsagte smaak en geure van vars swartbessie. |
15 |
1 |
0.0073 |
Toevallig hou ek daarvan om hulle twee se liedjies te sing. Ek sing graag ‘golden oldie’ Country-liedjies soos Just because I’m a woman, I don’t wanna play houseWho’s gonna tie my shoes. |